Poisoners
Price for Eshop: 352 Kč (€ 14.1)
VAT 0% included
New
E-book delivered electronically online
E-Book information
Annotation
Hans Ester en Chris van der Merwe het albei A lang loopbaan as letterkundiges agter die rug, die een in Suid'Afrika, die ander in Nederland. Albei is ook toegewyde Christene. In 2013 begin hierdie twee vriende aan mekaar skryf oor lewensvrae wat voortspruit uit hul gedeelde hartstog vir die Bybel en die letterkunde. Aktuele temas kom aan bod, soos "Tussen wanhoop en hoop", "Om Isak te offer" en "Bybel, diskussie, lees en herlees". Geen tema word egter uitgeput nie; die tweegesprek prikkel die leser tot verdere nadenke.
Ask question
You can ask us about this book and we'll send an answer to your e-mail.