My Low Carb-Kombuis
Price for Eshop: 608 Kč (€ 24.3)
VAT 0% included
New
E-book delivered electronically online
E-Book information
Annotation
Met onmisbare staatmakerresepte uit die wenner van die 2015 "Sunday Times Cookbook of the Year Award", The Low Carb Solutions for Diabetics, plus talle nuwe resepte wat jou lewe sal verander. My Low Carb-Kombuis is 'n maklike, toeganklike stap-vir-stap-gids tot 'n laekoolhidraat-lewenstyl. Dit verskaf riglyne oor watter kos om uit jou dieet te sny en wat om in te sluit vir optimale gesondheid en hope energie. Met meer as 50 watertandresepte, weeklikse maaltydplanne en inkopielyste om jou vinnig op dreef te kry!
Ask question
You can ask us about this book and we'll send an answer to your e-mail.