Cover of Bernadine Douglas: Die Banting-oplossing

Bernadine Douglas Die Banting-oplossing

Jou laekoolhidraat-gids tot permanente gewigsverlies

Price for Eshop: 256 Kč (€ 10.2)

VAT 0% included

New

E-book delivered electronically online

E-Book information

Penguin Random House South Africa

2016

PDF
How do I buy e-book?

320

978-1-77609-038-9

1-77609-038-1

Annotation

DIE BANTING-BOEK WAAROP ALMAL GEWAG HET! Uiteindelik! 'n Allesomvattende boek wat al jou vrae oor die Banting-leefstyl beantwoord EN 'n oplossing bied vir permanente gewigsverlies. Die Banting-oplossing verduidelik nie net wat Banting behels nie, dit: verskaf antwoorde op Banters se dringendste vrae; skiet die mites wat rondom Banting ontstaan het, aan flarde; bevat handige maaltydplanne en Banting-vriendelike voedsellysies; verskaf wenke oor wat om te doen wanneer gewigsverlies tot stilstand kom; help jou om voedseletikette te verstaan; en wys jou hoe om te Bant sonder om die bank te breek, en dat almal die leefstyl kan volg. Maar die heel belangrikste - die boek leer ons hoe om ontslae te raak van daardie ekstra kilogramme en hoe om hulle vir ewig weg te hou! Resultate van in-diepte navorsing word ondersteun deur gevallestudies en voor-en-na foto's. Lesers het nou toegang tot alle inligting oor Banting in een boek.

Ask question

You can ask us about this book and we'll send an answer to your e-mail.