Cover of Frik du Preez: Boots en Brannewyn

Frik du Preez Boots en Brannewyn

Snaakse Stories uit die Rugbywereld

Price for Eshop: 192 Kč (€ 7.7)

VAT 0% included

New

E-book delivered electronically online

E-Book information

Penguin Random House South Africa

2010

PDF
How do I buy e-book?

192

978-1-77022-194-9

1-77022-194-8

Annotation

Het jy al die een gehoor van die ref wat die Bokke tereggewys het dat 'die Engelse julle darem nou lekker donner'? Of van Bob Skinstad se 'noodgebed' voor 'n wedstryd en hoe Andries Bekker die bynaam 'Slenter' gekry het? Om nie te praat van wat die koerantmanne te se gehad het oor Derick Hougaard en die Aussie Wendell Sailor se swak vertoning tydens die 2003-Wereldbeker nie ... Of jy nou vir Bitterfontein, die Blou Bulle of die Bokke speel, rugby bly 'n spel met baie snaakse situasies, op en van die veld. Daar's nie ng 'n sport waaruit sveel stories uit die skrum van die lewe gehaak word nie. Boots en Brannewyn vertel onder meer staaltjies van legendes soos Boy Louw, dok Craven, oubaas Mark en Colin Meads, en van breiers, keurders, koerantmanne en refs, sowel as die manewales van die Kiwi's, Aussies en die Superses-manne. Van die beste stories het in die gewilde Losskrums en Loopdoppe-reeks deur dieselfde skrywers verskyn, maar hierdie publikasie is propvol nuwe staaltjies en grappe. Boots en Brannewyn is 'n lekkerlag-boek vir alle rugbyliefhebbers, propvol kleurryke taal, slim sgoed en weergalose Boerehumor. Die boek gee onder meer 'n besonderse blik op hoe die spelers van veral die voor-professionele era nog die spel van die veld af kon geniet, en is die ideale geskenk vir oud en jonk.

Ask question

You can ask us about this book and we'll send an answer to your e-mail.