Cover of Paul Zunckel, Liezl Dreyer (TRN): In Die Duisternis

Paul Zunckel, Liezl Dreyer (TRN) In Die Duisternis

Price for Eshop: 105 Kč (€ 4.2)

VAT 0% included

New

E-book delivered electronically online

E-Book information

Vanilla Heart Publishing

2016

EPub
How do I buy e-book?

978-1-5071-4232-5

1-5071-4232-3

Annotation

Piet van Zyl stap in die donker van sy gedagtes in toe 'n gewelddadige hou teen die agterkant van sy kop veroorsaak dat hy aan geheueverlies ly. Hy word vir dood agtergelaat, in die wildernis van die Zambezi-vallei, die huis van die Groot Vyf, ongewapen en sonder om te weet wie hy is of waar hy vandaan kom.Die soektog is aan vir die fris Suid-Afrikaner, een is n soek en red, die ander 'n soek en vernietig.Wie sal Piet eerste kry ... sal hy die wildernis van Afrika kan oorleef, die land wat hy liefhet, of sal dit hom vernietig.

Ask question

You can ask us about this book and we'll send an answer to your e-mail.