Cover of Katrina Kahler, Annerie Lemmer (TRN): Vroee lesers: Vlak 1 sigwoord-boek - 7 maklik leesbare stories met sigwoorde

Katrina Kahler, Annerie Lemmer (TRN) Vroee lesers: Vlak 1 sigwoord-boek - 7 maklik leesbare stories met sigwoorde

Price for Eshop: 82 Kč (€ 3.3)

VAT 0% included

New

E-book delivered electronically online

E-Book information

KC Global Enterprises Pty Ltd

2018

EPub
How do I buy e-book?

978-1-5071-2253-2

1-5071-2253-5

Annotation

As jy jou gr. R- en kleuterskoolkinders wil leer hoe om te lees, dan is hierdie die perfekte boek om mee te begin. Die sigwoord-boek beskik oor eenvoudige teks, herhalende woorde en illustrasies om jou kind te help met vooruitskattingsvaardighede en begrip. Dit is uitstekend vir beginner-lesers tussen die ouderdomme van 2 tot 5 jaar.Die boek bestaan uit sewe stories, onder meer: Is jy my maatjie, Is jy 'n monster, Alles oor Kersfeesvader, Wil jy speel, As jy jou hond liefhet, Die lekkerste speelgrond nog en My eerste dag by die kleuterskool.Sigwoord-flitskaarte en aktiwiteite word in hierdie boek verskaf. Die boek is deur 'n professionele opvoedkundige geskryf wat vir die afgelope 30 jaar vir duisende kinders leer hoe om te lees. Jy sal jou kind 'n groot hupstoot gee as jy hierdie boek aankoop.As jy jou gr. R- en kleuterskoolkinders wil leer hoe om te lees, dan is hierdie die perfekte boek om mee te begin. Die sigwoord-boek beskik oor eenvoudige teks, herhalende woorde en illustrasies om jou kind te help met vooruitskattingsvaardighede en begrip. Dit is uitstekend vir beginner-lesers tussen die ouderdomme van 2 tot 5 jaar.Die boek bestaan uit sewe stories, onder meer: Is jy my maatjie, Is jy 'n monster, Alles oor Kersfeesvader, Wil jy speel, As jy jou hond liefhet, Die lekkerste speelgrond nog en My eerste dag by die kleuterskool.Sigwoord-flitskaarte en aktiwiteite word in hierdie boek verskaf. Die boek is deur 'n professionele opvoedkundige geskryf wat vir die afgelope 30 jaar vir duisende kinders leer hoe om te lees. Jy sal jou kind 'n groot hupstoot gee as jy hierdie boek aankoop.

Ask question

You can ask us about this book and we'll send an answer to your e-mail.