Dagboek van 'n Perdmal Meisiekind
Price for Eshop: 54 Kč (€ 2.2)
VAT 0% included
New
E-book delivered electronically online
E-Book information
Annotation
Volg die avonture van Abbie en haar eerste ponie, Vonk, 'n pragtige volbloed, in haar dagboek. Ja, sy is mal oor perde, en wanneer sy haar eerste ponie kry word al haar drome waar..."Toe ek Vonk vir die eerste keer sien, het ek geweet sy is die regte ponie vir my! Die oomblik toe ek haar oor die weikamp sien handgalop, dink ek het altwee van ons geweet ons hoort bymekaar. Maar ek was nie voorbereid op die opwindende avonture wat vir ons voorgel het nie."My Eerste Ponie neem jou op 'n rit vol pret, vriendskappe, en selfs byna 'n ramp. Dit is die ware verhaal van 'n absoluut-perdmal meisie en 'n pragtige volbloed met die naEk is mal oor perde!Katrina
Ask question
You can ask us about this book and we'll send an answer to your e-mail.