Mark Toe!
Price for Eshop: 128 Kč (€ 5.1)
VAT 0% included
New
E-book delivered electronically online
E-Book information
Penguin Random House South Africa
2015
EPub
How do I buy e-book?
128
978-1-4323-0530-7
1-4323-0530-1
Annotation
Mark toe! sal entrepreneurskap vanaf 'n jong ouderdom inspireer met 30 maklike, prettige projekte. Vanaf kleurvolle projekte soos troetelklippe, knoop-armbande en dieremaskers tot lekker opsies soos malvalekkerstokkies, melkskommels en monsterkoekies. Die meeste van die projekte is ook prakties en kan in die huis of tuin gebruik word - die voeltjievoerders, spaarvarkies en kruiepotjies is maar net 'n paar voorbeelde van hierdie nuttige projekte. Elke projek sluit inspirerende volkleurfoto's en stap-vir-stap aanwysings in oor hoe om produkte vir 'n opwindende, winsgewende entrepreneursdag maak! Kinders kan hul eie kreatiwiteit en vernuf gebruik wanneer hulle hul stalletjies oprig, alhoewel algemene riglyne oor die oprig van stalletjies om klante te lok ingesluit is. Die fokus van Mark toe! is op handgemaakte produkte en die hoofmateriaal vir elke projek is dikwels iets wat uit alledaagse produkte in en rondom die huis herwin kan word. En die beste van als? Hierdie projekte gee ook vir mammas en pappas iets opwindend om saam met hul kinders te doen!
Ask question
You can ask us about this book and we'll send an answer to your e-mail.