Cover of Sarah Dall: 'n Liefde vir Bak

Sarah Dall 'n Liefde vir Bak

Price for Eshop: 288 Kč (€ 11.5)

VAT 0% included

New

E-book delivered electronically online

E-Book information

Penguin Random House South Africa

2014

PDF
How do I buy e-book?

176

978-1-4323-0447-8

1-4323-0447-X

Annotation

'n Liefde vir Bak is die eerste boek uit die pen van kosstilis van formaat, Sarah Dall. Sy was nog nooit een wat neigings slaafs navolg nie en het altyd 'n vars nuwe uitkyk - in plaas van rooifluweel-kolwyntjies, maak sy rooifluweel-makrolletjies. Die boek dek 'n groot verskeidenheid bakresepte en bevat alles vanaf koeke, kolwyntjies en nageregte, tot koekies, plaatgebak en selfs 'n hele hoofstuk oor lekkernye waaroor kinders mal is, soos goeie ou skurwejantjies. Sarah neem skrikwekkende resepte soos makrolletjies en maak die metode nie slegs makliker nie, maar bied ook 'n nuwe kinkel in die resep - soos om 'n feestelike Kerskrans uit makrolletjies te maak! 'n Liefde vir Bak is 'n pragtige boek wat nie net jou familie en geliefdes se magies sal vul en harte warm sal laat klop nie, maar enige iemand in 'n bobaas-bakker sal omskep!

Ask question

You can ask us about this book and we'll send an answer to your e-mail.