Cover of Hilary Biller: Braai: 166 moderne resepte om te deel met familie en vriende

Hilary Biller Braai: 166 moderne resepte om te deel met familie en vriende

Price for Eshop: 256 Kč (€ 10.2)

VAT 0% included

New

E-book delivered electronically online

E-Book information

Penguin Random House South Africa

2013

EPub
How do I buy e-book?

176

978-1-4323-0312-9

1-4323-0312-0

Annotation

Braai - 166 moderne resepte om te deel met familie en vriende is 'n wye versameling byderwetse braairesepte vir vandag se leefstyl. Braai is deel van die Suid-Afrikaanse lewenswyse en 'n groot gunsteling as dit kom by familie en vriende onthaal. Of jy nou 'n oop vuur, 'n braaiketel of gasbraaier verkies, die resepte gaan jou aanspoor om uit te kom en die vars lug en puik plaaslike produkte ten beste te geniet. Die eenvoudige uitleg, lieflike foto's en maklike aanwysings maak van die boek 'n heerlike, nuttige hulpmiddel wat ewe veel inslag sal vind by groentjies en ervare braaiers.

Ask question

You can ask us about this book and we'll send an answer to your e-mail.