Cover of Antoinette Pienaar: Kruidjie roer my

Antoinette Pienaar Kruidjie roer my

Price for Eshop: 192 Kč (€ 7.7)

VAT 0% included

New

E-book delivered electronically online

E-Book information

Penguin Random House South Africa

2017

EPub
How do I buy e-book?

184

978-1-4152-0958-5

1-4152-0958-8

Annotation

Toe Antoinette Pienaar, Afrikaanse sangeres en aktrise, die eerste keer staan voor oom Johannes Willemse, legendariese Griekwa-heler, se hy: "Hier kom Juffrou nou eers aan!" Want toe het oom Johannes al byna veertig jaar lank drome gekry van die vrou met die rooi bakkie aan wie hy sy kennis sou oordra. Kennis wat terug tot in die antieke verskiet van oupa na kleinseun aangegee is. N jare se vakleerlingskap het die eerste uitgawe van Kruidjie roer my verskyn. Di boek oor wat Karookruie vir jou kan doen het sy plek as klassieke werk ingeneem. In Kruidjie roer my hoor 'n mens die warm stem van Antoinette soos duisende luisteraars na haar gewilde rubriek op rsg dit ken: vol begrip en deernis, altyd met 'n staaltjie en boweal die ruimhartige mededeling van haar kennis en oom Johannes se wysheid wat nie net na jou liggaam omsien nie, maar ook jou gees dokter. 'n Boek vol mooi name, soos kokkoromoniet, rooivergeetwortels en louhout. En met 'n weelde aan stories en raad wat nou weer beskikbaar is.

Ask question

You can ask us about this book and we'll send an answer to your e-mail.