Valsrivier
Price for Eshop: 288 Kč (€ 11.5)
VAT 0% included
New
E-book delivered electronically online
E-Book information
Penguin Random House South Africa
2013
EPub
How do I buy e-book?
202
978-1-4152-0542-6
1-4152-0542-6
Annotation
"Jy is te naby aan die water," fluister Paul. "Babers slaap in die modder. Hulle sal wakker word as jy op hulle trap."Paul en Dominique se sorgelose kinderdae op 'n Vrystaatse plaas is vir ewig verby wanneer hul ouers se linkse politiek die skoollewe op die dorp ontmoontlik maak. Hulle word weggestuur na kosskole in Natal. Paul is 'n belowende jong digter, sy suster sy vertroueling. Maar Paul is vol woede en sy ontwaking word 'n afwaartse spiraal. Hulle vlieg London toe om die bedrukking van Suid Afrika te ontsnap, maar hy gaan ook sy dood tegemoet. Dominique Botha se roerende debuutroman is 'n elegie vir die lewe van haar kleintyd en haar verlore broer. Die boek is op ware gebeure gebaseer.
Ask question
You can ask us about this book and we'll send an answer to your e-mail.