Cover of Strooisuikerliefde (RLS Bundel)

Strooisuikerliefde (RLS Bundel)

Price for Eshop: 192 Kč (€ 7.7)

VAT 0% included

New

E-book delivered electronically online

E-Book information

LAPA Publishers

2019

EPub
How do I buy e-book?

448

978-0-7993-9359-0

0-7993-9359-2

Annotation

Vars snaaks speels liefdesverhale wat jou breAr laat glimlag! Hierdie omnibus is n samestelling van vier RomanzaLiefde-novelles: Soos hout en konfetti Net in stories Gelukkige nommer 13 en Kersie bo-op. Soos hout en konfetti Jacolet van den Berg Max is banger vir vroue en trou as die duiwel vir n slypsteen. Maar sy hart werk oortyd as hy Sandra Sinclair sien. Sy maak hom ongemaklik want hy weet: Sy mag dalk net sy ondergang beteken. Net in stories Rika Cloete Altyd die strooimeisie nooit die bruid nie. DA-t is Maddie Schoeman. Totdat sy een keer opkyk in n strooijonker Wynand Raath se mooi oA. Skielik is liefde nie net vir storieboeke bedoel nie maar ook vir haar. Gelukkige nommer 13 CornA(c) La Camera Hoeveel mislukte afsprake neem dit voor jy meneer perfek ontmoet? NA! twaalf wou Renate n ferm streep trek want die opsies van n spiertier tot n IT-nerd is maar yl. Maar dalk is dertien haar gelukkige nommer? Kersie bo-op Bernette Bergenthuin Marcelle se lieflingtante skryf haar in om deel te neem aan die werklikheidsprogram Baas-van-die-plaas. Eers is sy woedend maar nadat sy Basjan Rademan ontmoet het moet sy erken dat haar tante dalk van beter weet.

Ask question

You can ask us about this book and we'll send an answer to your e-mail.