KomInPas met Afrikaans: Eerste Addisionele Taal
Price for Eshop: 416 Kč (€ 16.6)
VAT 0% included
New
E-book delivered electronically online
E-Book information
Annotation
Kominpas met Afrikaans eerste addisionele taal is een handleiding wat vir graad 4, 5, 6 en 7 gebruik kan word. Die handleiding som die teorie van taalleer, sowel as literAre begrippe vir die laerskoolleerder op. Wenke in die benadering van leesvaardigheid word ook gegee. Onderwysers hoef nie meer kosbare tyd aan die opstel van notas te spandeer nie. Elke onderwyser kan sy eie kreatiwiteit in die opstel van werkkaarte gebruik. Die handleiding is kleurvol en gebruikersvriendelik en beskik oor verskeie praktiese voorbeelde, en leerwerk vir byvoorbeeld spelling kan uit die handleiding gegee word. Daar is oulike wenke wat leerders help om sekere reAls maklik te onthou en daar is nota-blokkies waar leerders addisionele notas kan maak. Kominpas met Afrikaans Huistaal is saamgestel deur C. de Villiers, CA. Kruger, CO. KrAger, L. Rautenbach, T. Smith, D. Struwig, E. van der Merwe en N. Wildenboer.
Ask question
You can ask us about this book and we'll send an answer to your e-mail.