Cover of Benescke Janse van Rensburg: Ontdek God

Benescke Janse van Rensburg Ontdek God

Price for Eshop: 281 Kč (€ 11.2)

VAT 0% included

New

E-book delivered electronically online

E-Book information

Media24 Books

2011

EPub
How do I buy e-book?

220

978-0-7963-1548-9

0-7963-1548-5

Annotation

Hierdie is 'n versameling ware verhale wat God se almag en ingryping in die lewe van sy kinders illustreer. As joernalis in die geestelike en inspirasiemark het Benescke Janse van Rensburg die afgelope paar jaar talle onderhoude gevoer met mense wie se stories haar meer van God se karakter geleer het. In Ontdek God in die stories van mense deel Benescke hierdie ontdekkings oor God se karakter met haar lesers. Sy rangskik hierdie ontdekkings van A tot Z volgens die karaktereienskap van God wat uit die gebeure na vore tree. Die toeganklike A-tot-Z-formaat maak dit ideaal vir gemeentestudie, huisgodsdiens, Bybelstudiegroepe en selgroepe. Ontdek God in die stories van mense laat 'n mens opnuut lief word vir die almagtige God wat ons dien, bou 'n mens se geloof vir moeilike tye en help 'n mens om vas te staan in die storms van die lewe.

Ask question

You can ask us about this book and we'll send an answer to your e-mail.